BPGP Elektroniese Aansoekvorm

Teer & Verf

Deur middel van 'n vrywillige bydrae onder verwysing Teer en Verf stel jy die BPGP in staat om slaggate in Bailliepak reg te maak en padoppervlak tekens weer netjies te verf.

Saam kan ons ons woonbuurt se paaie weer rybaar maak en skade aan voertuie voorkom. Hoe langer daar gewag word om slaggate te herstel, hoe groter en dieper word die slaggate.

Stel jouself voor al die spoedwalle in Bailliepark lyk binnekort so mooi geverf:

Vrywillige bydraes kan in die BPGP rekening inbetaal word. Rekeningbesonderhede:

No comments:

Post a Comment